Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van West Beach

4.5 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van West Beach van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy West Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in West Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Beach

Crystalvilla Guesthouse bied stylvolle, gerieflike en veilige verblyf in West Beach, 'n spogwoonbuurt in Blouberg. Dié gastehuis is in 'n rustige omgewing, het 'n holistiese atmosfeer en is stapafstand van Blouberg...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in West Beach

West Beach Manor is in die luukse voorstad, West Beach, in Blouberg en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis. Die huis is ruim en lig met 'n swembad en veilige tuin. Die verblyf beskik oor 'n h...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in West Beach

Nice and Cosy Private Apartment is 'n privaat woonstelletjie op die eienaar se woonerf in West Beach naby Bloubergstrand. Dit is veilig en sentraal en is die ideale verblyf vir sweefski-entoesiaste en branderplankry...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, West Beach

77 Balmoral Heights bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel op die derde verdieping wat slegs via trappe berei kan word. Dis in die Balmoral Heights-kompleks in West Beach, Blouberg. Dié woon...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in West Beach

5 Paradise Place is in West Beach en bied gehalteverblyf aan ’n klein gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Hierdie vakansiehuis beskik oo...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in West Beach

Rothesay House is sowat 1,5 km vanaf Table View se strandfront in West Beach. Dis naby die wynroete, gholfbane en winkelsentrums geleë. Die dubbelverdieping-gastehuis is geskik vir 6 volwassenes en 4 kinders. Dit...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in West Beach

46 On Willow is tussen West Beach en Blouberg Rise aan die Weskus geleë, net 18 km vanaf Kaapstad. Gerieflike verblyf is beskikbaar in 'n woonstel, asook 'n en suite-dubbelslaapkamer, op 'n residensiële eiendom wa...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in West Beach

Serendipity Cottage is 'n unieke solderwoonstel wat op die eienaar se perseel geleë is, in die skilderagtige en rustige West Beach, Kaapstad. Die instansie is binne 1 km van Bloubergstrand Strand af, wat op sonskyn...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, West Beach

West Beach Studio is 'n gerieflike semi-selfsorgeenheid vir 2 in West Beach. Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is met 'n...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in West Beach

Sea More-Express Gastehuis is in Bloubergstrand geleë, en bied die mees gefotografeerde uitsig oor Tafelberg en sy tafeldoek. Die akkommodasie is versier met moderne, stylvol dekor en oorspronklike kunswerke. Genie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die West Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]