139 on Zwaanswyk
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n yskas toegerus.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 en suite-badkamers wat elk 'n bad, wasbak en 'n toilet het. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elk slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n houtbrandende kaggel en 'n gemaklike sitarea. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus rusbank met 'n TV.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Oond
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zwaanswyk-weg 139, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom