Die Nessie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Schneider- en Whiley-straat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R580 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Nessie is in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die eiendom is 3 km vanaf die N1-hoofweg.
Verblyf word in 3 eenhede gebied wat elk toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, vars melk, suiker en 'n TV in al 3 eenhede.
Die eerste eenheid het 'n dubbelbed, 'n tripelstapelbed en 'n en suite-badkamer met seep, 'n stort en 'n hoekbad. Die tweede eenheid het 2 slaapkamers en 2,5 badkamers met seep. Die derde eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak, toilet en seep. Toiletpapier word in elk eenheid voorsien.
Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is braaigeriewe en sitplek buite. Veilige parkeerplek word voorsien
Die eienaar besit ook 'n koffiewinkel, Kokkedoor Tessie se Nessie op die perseel en gaste is welkom om daar in te loer vir ontbyt of middagete.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tessie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 298
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Hoek van Schneider- en Whiley-straat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Nessie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Schneider- en Whiley-straat, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom