+63
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Corner of Schneider and Whiley Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Nessie is in 'n stil woonbuurt in die bekoorlike dorpie Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die eiendom is 2 km vanaf die N1-hoofweg geleë.

Verblyf word gebied 3 eenhede wat toegerus is met yskassies, mikrogolwe, tee- en koffiemaakgeriewe, vars melk, suiker en 'n TV in elke eenheid. Die eenhede laso

Die eerste eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, driestapelbed en 'n en suite-badkamer met seep, 'n stort en 'n hoekbad. Die tweede eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2,5 badkamers met seep. Die derde eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak, toilet en seep. Toiletpapier word in elke eenheid voorsien.

Gratis WiFi is beskikbaar by die gastehuis. Buite is daar braaigeriewe met buitesitplek. Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien.

Die eienaar bedryf ook 'n koffiewinkel op die perseel, Kokkedoor Tessie se Nessie, en gaste is welkom om in te loer vir 'n vinnige ontbyt of middagete.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 444 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Graham M
5.0
Comfortable neat location, lovely owner. Quaint and neat place, had some car issues and couldn't leave at the checkout time, the owner ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Stefan V
Gesin met tieners
5.0
Die beste en veiligste. Die was regtig baie netjies en sal dit aanbeveel vir enige iemand. Hierdie is nie 'n negatiewe terugvoering nie, maar net 'n a...
Sien meer
Feb 2026
Albie V
5.0
Just great! My stay at the Nessie was absolutely awesome. It is in a quiet, safe area and the staff is really friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Sam P
5.0
A pleasurable and enjoyable stay. Thank you to The Nessie, I had an enjoyable stay and the room was very neat. Parking was safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Martin H
Besigheidsreis
5.0
Regte plek om voete op te lig, na 'n lang reis, in stilte. Baie dankie aan Tessie. Baie lekker gebly en geslaap by Die Nessie. Baie stil omgewing. Mot...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 444

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Corner of Schneider and Whiley Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Nessie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of Schneider and Whiley Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60f07c52adf8eebb9192315b17528f360f0172d98b04fb1ba91e9819382af5332571588454c9a214d60154a37a20562e7ca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 444 5 1 5 Corner of Schneider and Whiley Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -32.350984 22.604438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang