Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Cabanas 7

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 82

Resensies 395

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Lagoon Cabanas 7
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Lize M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lize M
Gesin met tieners

Gawe ligging, netjiese kompleks - woonstel is knap maar goed toegerus. Die meubels in die leefvertrek was bietjie afgeleefd en ongemaklik.

Dit was teleurstellend dat vir so lang verblyf, geen voorsiening gemaak is vir skoon beddegoed of handdoeke nie. Sou ook aanbeveel dat alternatiewe beligting voorsien word gedurende hierdie tyd van beurtkrag. Die yskas is klein. Lugversorging word aanbeveel! Die eenheid is aanbeveel vir ouer mense - met die permanente inwoners op die pereel en die baie dun mure, nie regtig geskik vir tieners nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lagoon Cabanas 7 se terugvoer

Hi Lize,

Thanks for staying with us and for your valuable feedback.
We have purchased 2 x rechargeable lights for future, thanks for the suggestion.
The unit is equipped with a washing machine for your use, for washing of towels.
We normally do a linen change if a guest stays longer than 10 days, so unfortunately, we did not plan one for you.

Hope we can accommodate you in the future.

regards,
Mandy.

Lagoon Cabanas 7
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shore-rylaan, Ramsgate Suid, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc26002e81dddce8a7bc85973fde4665173091a1c343fa2d9d51049fa973d6c7411685bdeb3019e6728a362b855b2f5b8f893?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 Shore Drive Ramsgate South 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.906946 30.333222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem