Lagoon Cabanas 7
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R925 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Let asb. dat Explora nie beskikbaar is nie.
- Die breekskadedeposito van R1000 moet binne 7 werksdae na vertrek terugbetaal word, mits die eenheid in dieselfde toestand gelaat word as met aankoms en dat alles in orde is.
- Rapporteer asb. enige foute of skade in die eenheid binne 12 werksure by die kantoor.
- Die eenheid is streng nie-rook en gaste word verplig om buite te rook. Indien gaste nie die reël nakom nie kan hul deposito gebruik word om gordyne, matte en meubels te laat skoon maak.
- Indien daar meer gaste in die eenheid woon as wat toegelaat word or die maksimum okkupasie oorskry sal gaste hul deposito verbeur.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
- Komplimentêre toiletpapier en gasteseep word voorsien, maar omdat hierdie eenheid selfsorg is, moet dit op eie koste aangevul word.
- Onthou ook om jou eie skottelgoedwasmiddel en ander skoonmaakmiddels saam te bring.
- Skoonmaakdienste kan tussen 08:00 en 14:30 gereël word, naweke en openbare vakansiedae uitgesluit. Dit moet minstens 48 uur vooraf deur die kantoor bespreek word en moet vooraf aan die kantoor betaal word en nie direk aan die skoonmaker nie. Neem asb. ook kennis dat hierdie diens onderhewig is aan die beskikbaarheid van hulpbronne, veral gedurende spitsseisoene.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Shore-rylaan, Ramsgate Suid, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom