Nirvana Cottage
5 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R400 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Die kothuis word 1 keer 'n week skoongemaak, op 'n Dinsdag of Woensdag, en as jy meer nodig het kan dit gereël word en direk aan die skoonmaker betaal word. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar indien gaste 8 nagte of langer bly.
Let asb. op dat daar 'n kat op die perseel woon (hy loop nie naby die kothuis nie).
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 585
per nag (plek vir 4)
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nirvana-weg 9, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap