The Sandcastle B&B
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mostertstraat 105, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 283 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Sandcastle B&B is in Melkbosstrand, 'n kusdorp 30 km noord vanaf Kaapstad. Dit is die poort na die beroemde Weskus.
Ons is baie naby die strand geleë en vanaf ons balkonne en sondek is daar asemrowende uitsigte oor Melkbosstrand, die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland.
Die kamers het elk lugversorging, 'n TV, digitale kluis, Internet-toegang en komplimentêre tee/koffie.
Daar is twee kamers met see-uitsigte vanaf die balkonne. Elke kamer het 'n stel linne en handdoeke per persoon en ander geriewe word ook voorsien.
Die kamers en huis word daagliks skoongemaak. 'n Winkelsentrum, kroeë en restaurante is naby, sommige van hulle loopafstand.
Gaste het eksklusiewe toegang tot die swembad.
Die bekende Weskus Nasionale Park, wat veral gewild is tydens die blommeseisoen, is naby aan Melkbosstrand. Die Koeberg Natuurreservaat het verskeie staproetes, en fietse word ook toegelaat.
Gedurende die walvis-seisoen kan besoekers hierdie manjifieke diere dophou vanaf die dek of balkonne.
Ons het ook 'n aantal opgeleide toergidse wat gaste op nommerpas-toere kan neem indien verlang.
Branderplankry, staanroei, vlieërbranderry, windseil, kajakroei en hengel is gewilde doendinge in en om Melkbosstrand. Hulle bied ook solo-tandemspronge. Ons kan ook 'n branderplankry-kursus reël indien daar belangstelling is.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Reisigerstjeks
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Mostertstraat 105, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Sandcastle B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mostertstraat 105, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom