15% af Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 16 Feb 2020 tot 31 Okt 2020.
Melkbosstrand Akkommodasie by Sandcastle B&B | LekkeSlaap
+32
+32

Sandcastle B&B

  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R1 000 R850 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mostertstraat 105, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sandcastle B&B is in Melkbosstrand, 'n kusdorp 30 km noord vanaf Kaapstad. Dit is die poort na die beroemde Weskus.

Ons is baie naby die strand geleë en vanaf ons balkonne en sondek is daar asemrowende uitsigte oor Melkbosstrand, die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland.

Die kamers het elk lugversorging, 'n TV, digitale kluis, Internet-toegang en komplimentêre tee/koffie.

Daar is twee kamers met see-uitsigte vanaf die balkonne. Elke kamer het 'n stel linne en handdoeke per persoon en ander geriewe word ook voorsien.

Die kamers en huis word daagliks skoongemaak. 'n Winkelsentrum, kroeë en restaurante is naby, sommige van hulle loopafstand.

Gaste het eksklusiewe toegang tot die swembad.

Die bekende Weskus Nasionale Park, wat veral gewild is tydens die blommeseisoen, is naby aan Melkbosstrand. Die Koeberg Natuurreservaat het verskeie staproetes, en fietse word ook toegelaat.

Gedurende die walvis-seisoen kan besoekers hierdie manjifieke diere dophou vanaf die dek of balkonne.

Ons het ook 'n aantal opgeleide toergidse wat gaste op nommerpas-toere kan neem indien verlang.

Branderplankry, staanroei, vlieërbranderry, windseil, kajakroei en hengel is gewilde doendinge in en om Melkbosstrand. Hulle bied ook solo-tandemspronge. Ons kan ook 'n branderplankry-kursus reël indien daar belangstelling is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 54 resensies vir Sandcastle B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Mostertstraat 105, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandcastle B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Langtermynverblyf-aanbod 15% af
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 16 Feb 2020 tot 31 Okt 2020.
was R1 000
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 000
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mostertstraat 105, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYmU5YzI2LThhMGQtNDkxMS04NzVkLTM0NjIyYzYyMjYzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 54 5 1 5 105 Mostert Street Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.720520374517 18.444896936417
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za