See-Wegkom @ Swallow House Suites
Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Clevedon-weg 19, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
-
Vanaf
R850R425 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
See-Wegkom @ Swallow House Suites bied oornagverblyf op die eienaars se perseel in Muizenberg. Dié rustige kusvoorstad van Kaapstad is bekend vir die wit sandstrande, die gewilde Surfer’s Corner, ouwêreldse argitektuur, kleurvolle geboue, historiese museums en vriendelike mense.
Verblyf word in 2 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het aangebied. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort in elke eenheid.
Elke eenheid is met 'n yskassie, stoofplaat, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n broodrooster toegerus, en het 'n privaat ingang en toegang tot 'n klein binnehof met 'n fontein en draagbare braai.
Die pragtige sandstrand in Muizenberg is 'n mekka vir swemmers, branderplankryers, lyfplankryers, kajakvaarders, vlieërbranderryers en sonbaaiers wat op soek is na ongerepte strande en die warm water van die Indiese Oseaan.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chenel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Clevedon-weg 19, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink See-Wegkom @ Swallow House Suites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Clevedon-weg 19, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap