Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoneyhall Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Forest Log Cabins
Selfsorg
Berg View Cottages
Selfsorg
Haycroft Lodge
Selfsorg
Huisreëls

Ekstra kaggelhout word op die plaas in groot en klein sakke verkoop.
Baarsvang is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar en sluit 2 visse in. Gaste moet verkieslik hulle eie visstokke saambring, maar 'n paar stokke is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar. Dit moet asb. aan ontvangs terugbesorg word die dag voor julle vertrek.

Skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar en moet vooraf of met aankoms bespreek wordl

Reddingsbaadjies vir die kano kan met kontant gehuur word.
Spane vir die bote kan met kontant gehuur word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman's Nek-rylaan, Distrik-pad D600, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhY2U1NWE0LTY4NWMtNDhkNi05MjIzLTRiMzQ2YjQ2Y2QxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Bushmans Nek Road D600 district road 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.804764867964 29.354361838765
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem