Stoneyhall Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Forest Log Cabins
Selfsorg
Berg View Cottages
Selfsorg
Huisreëls

Ekstra brandhout word op die plaas in groot en klein sakke verkoop.
Baarsvisvang is beskikbaar teen 'n bykomende koste per dag en sluit twee visse in. Gaste word aangeraai om hul eie stokke saam te bring. Die gasheer het wel baarsstokke beskikbaar vir huur per dag. Besorg asseblief die stokke terug na ontvangs voor vertrek.

Eenheidsonderhoud is beskikbaar teen 'n bykomende koste per dag en moet vooraf of met aankoms bespreek word.

Reddingsbaadjies vir die kano is beskikbaar vir huur en moet kontant betaal word.
Roeispane vir die bote word by die dam saam met die kano's gehou. Los asseblief die roeispane by die kano en kantel die kano om na gebruik.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushman's Nek-pad, D600 district road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3OGRmYTcyLTRkYmItNDAzYi05NDE2LWVmNzNiZmRjNzlmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 Bushman's Nek-pad D600 district road 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.804764867964 29.354361838765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang