Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Treetops

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Evergreen-laan 8, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R575 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Treetops is 'n ten volle selfsorg-suite in die hartjie van Constantia, sowat 15 km suid van die middestad van Kaapstad. Die area is veral bekend vir sy wynlandgoedere, restaurante asook voetslaan- en staproetes. Die perfekte bestemming vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat die Treetops Suite en Hadeda Lodge insluit, beide geskik vir 2 gaste elk. Treetops Suite is bo geleë, het 'n privaat ingang en 'n lieflike dekarea wat ideaal is vir skemerkelkies met berguitsigte. Die ateljee het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n ruim leefarea met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en hoëspoed-WiFi. Gaste het 'n keuse tussen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Veilige parkeerplek van die straat af ingesluit.

Hadeda Lodge is 'n privaat houthuisie, geleë in die tuin, met 'n klein dek wat oor die koi-dam uitkyk. Die hut is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis met 'n graniet-eetarea en hoëspoed-WiFi.

Gaste het toegang tot die swembad wat in 'n wonderlike tropiese tuin geleë is. Benewens die privaat dek wat uit die kajuit lei, het gaste ook toegang tot ons groter sondek en ligstoele. Hadeda Lodge is heeltemal apart van die res van die eiendom en sluit veilige parkeerplek van die straat af in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 64 resensies vir Treetops
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Evergreen-laan 8, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Treetops het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Evergreen-laan 8, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjMmEwYzcyLTAxOWQtNDgwNC1hMzcwLWQzOWM2MmEzODY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 8 Evergreen Lane Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -34.019425562005 18.443074535582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang