Verified Reviews
Agulhas
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Agulhas
Rated 4.7 out of 5 based on 400 reviews.
"Ek dink die kusdorpie hou bekoring enige maand van die jaar. Baie om te kom sien en ervaar. Die plaaslike inwoners is baie vriendelik. Iets vir elke smaak en voorkeur."
"Agulhas is langs die see. Dus is daar altyd wind. Maar wanner jy verby dit kom is die nutuur en die see tog gewillig om in jou hart in te kruip."
"As jy die mees Suidelike punt van Afrika gaan besoek. Doen moeite om op te lees oor Afrika en sy groot bergreekse. Besoek die vuurtoring en gaan kyk na die verskillende wêreldvuurtorings. Besoek die vleilande rondom Agulhas."
"Love this place. Did a walk on the board walk in the pouring rain and a smashing wind. The sea was just one big mess, but the energy flow, made me feel so special. This is the tip of Africa at its best"
"Agulhas en die omgewing is ongelooflik mooi en ons het die besienswaardighede van die omgewing geweldig geniet."
"Daar is iets om te doen vir almal! Sal weer kom kuier!"
"Agulhas is 'n pragtige bestemming met die see en berge en 'n moet om te besigtig en geniet."
"The village was an extraordinary experience. The map of Africa at the southernmost point is a must visit."
"Skoon, mense vriendelik, goeie fasiliteite om te kan stap, die restaurant en koffieshop wat ons besoek het, kos goed. Sal 'n Spar verwelkom. "