Verified Reviews
Ballito
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Ballito
Rated 4.7 out of 5 based on 528 reviews.
"Balito het nie die lekkerste strand nie, maar daar is Unhloti strand naby wat 'n lekker oop strand is."
"It was our first visit to Ballito and found it very relaxing and not too busy. There is also a very nice shopping mall with restaurants and movie theatre."
"‘n Ongelooflike lekker plekkie! Naby aan alles en genoeg om jou besig te hou indien jy nie die strand geniet nie. Kon lekker gaan draf en stap. "
"Hoofstrand is nie gemaak vir swem weens baie rotse. Sal eerder Shaka rock aanbeveel met tidal pool. Fantastiese keuse van restauarante en opsies as dit reën. "
"Sjoe die nuwe malls het nou alles. Ons hoef nie eers meer Gateway toe te ry om te gaan fliek nie."
"Baie moderne winkels. As die weer nie reg is vir die strand nie, is daar ander dinge om te doen. Lekker eetplekke."
"Strande is en word baie mooi skoon gehou. Daar is alles wat jy nodig het om lekker vakansie te hou."
"Beautiful town with a clean coastline. Awesome nature surroundings and mostly friendly people. Will definitely visit Ballito in the future."
"Ons geniet Ballito ten volle elke keer as ons daarheen gaan met vakansie."
"Lieflike restaurante met heerlike kos te kies en te keur. Kan beslis Ryan's Kitchen aanbeveel."
"Ballito self het al die nodige fasiliteite, maar die strand self was nie vir my geskik vir swem nie. Ek moet ook erken dat die weer heel moontlik 'n rol daarin kon speel, maar met die hoeveelheid rotse is die kanse tot besering baie groter. Daar is genoeg sitplekkies op die boardwalk om die "view" te aanskou en vir die ouer mense wat net wil ontspan. "
"Wonderlike bestemming - so baie om te sien en doen. Besonder skoon en veilig."