Verified Reviews
Bathurst
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bathurst
Rated 4.2 out of 5 based on 16 reviews.
"Die krag was af vir ongeveer 5 ure, nie as gevolg van beurtkrag nie. Blykbaar gebeur dit gereed."
"A lovely dorp. My husband wants to go back soon. he is even prepared to retire there!"
"Bathurst is suited to people who like to experience country living and yet close to Port Alfred for shopping, the beach, etc."
"Pretty little town that offers a wide variety of arts and crafts. Really enjoyed the Pig and Whistle Hotel. "
"Bathurst is 'n pragtige dorp met baie kunstenaars. Die pynappels is baie baie lekker. Ons het regtig baie van die dorp gehou, veral die groot ou bome en voëls."
"Lieflike mooi dorpie met ryk 1820 Setlaar geskiedenis en interessante winkeltjies, plase en ander plekke op boomryke paaie om te verken. Ons het lekker by die Pig & Whissle Hotel geëet en kan die goeie waarde vir geld spyskaart in geskiedkundige gebou aanbeveel."
"Ons kan Lara's Eatery met vrymoedigheid aanbeveel, heerlike kos, keurig voorgesit."
"Bathurst is 'n pragtige subtropiese dorpie met sy Victoriaanse boustyle, die gemeenskap se mense is baie vriendelik (klein handel). Die plantegroei en voëllewe is fantasties. Net 10 kilos van die see. Albei wêrelde in een gevat, seelewe en natuurlewe. Wat kan 'n mens meer vra, moeg vir die gewoel van Bathurst, dan gaan ons vir die dag by die see kuier."
"Wonderlike kunsdorpie met baie lekker eetplekkies en baie om te sien. As jy 'n boekwurm is, is hierdie die dorpie vir jou."
"Bathurst is beautiful and has the most beautiful bird life - very untouched but it is important to make sure that you keep your valuables safe. "
"Daar gebeur heelwat aktiwiteite deur die jaar. Definitief 'n besoek en-/of wegbreek werd."