Indien jy Bloemdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bloemdal.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemdal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemdal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bloemdal akkommodasie
Bladsy 8 - 1 lekke plek om te bly
Sleep @ 161 Benade Drive is in Fichardtpark in Bloemfontein geleë en bestaan uit 3 eenhede. Eenheid 1 is 'n ooppl...
@ Rest bied gerieflike oornagverblyf in 'n tuinwoonstelletjie in Bloemfontein en het 'n privaat ingang op die eiena...
Elior Gastehuis bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein, die sesde grootste stad ...
Blue Crane Guest House is naby die N1 en Rosepark Hospitaal in Fichardtpark geleë. Ons bied moderne, bekostigbare o...
At Sixty Eight Guesthouse bied warm en huislike verblyf bied aan die suidelike kant van Bloemfontein, net 3 km vana...
Curie Guest House is in Bloemfontein naby die skougronde, hoof-sportgeriewe en groot hospitale geleë. Jy sal ons ma...
20 on Fleming is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Hospitaalpark, Bloemfontein wat slaapplek aan 8 gaste bied. Hi...
21@Benade is in Fichardtpark geleë en kan maklik bereik word vanaf die N1. Dis net 5 minute se ry vanaf die PnP Sup...
Sola Gratia is 'n gastekamer in Fichardtpark, Bloemfontein. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na geriefl...
Be Lavender bied knus oornagverblyf met sy eie ingang op die eienaar se perseel en is in die hartjie van Fichardtpa...