Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Bloemfontein

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein

Rated 4.1 out of 5 based on 2068 reviews.

Fichardt Park, Bloemfontein

Cottages @ Moffett

"Stil woonbuurt, gerieflik naby hospitale en winkelsentrums."

Bloemfontein

Horizon Stables Guesthouse

"Besoek 7 on Kellner restaurant, goeie waarde vir geld."

Fichardt Park, Bloemfontein

Cottages @ Moffett

"Dit is baie sentraal geleë en naby alles waar ons wou wees. "

Westdene, Bloemfontein

Hobbit Boutique Hotel

"Die buurt is besig om agteruit te gaan."

Langenhovenpark, Bloemfontein

ParkHill Luxury Accommodation

"Ek sou dit nie as 'n toeristebestemming bestempel nie, maar dit is 'n mooi woonbuurt."

Bloemfontein

Elior Guest House

"Bloemfontein is 'n aangename stad en die besighede in en rondom Bloemfontein is aangenaam."

Fichardt Park, Bloemfontein

Aandrus Guesthouse

"Lekker stil woonbuurt en naby die skougronde."

Bloemfontein

Thorn Tree Lodge

"Die lekkerste plek om te kuier en te shop."

Dan Pienaar, Bloemfontein

Nettle Tree

"This was our first time to Bloemfontein and what we saw in the short time we were in the Suburb of Dan Pienaar, we were very impressed. We will definitely be back."

Fichardt Park, Bloemfontein

Akkerhuis Bloem

"Rustige woonbuurt in Bloemfontein. "

Langenhovenpark, Bloemfontein

ParkHill Luxury Accommodation

"Het in die donker daar aangekom so kan nie regtig kommentaar lewer nie, maar wat ek kon sien is dit naby resturante ens."

Universitas Ridge, Bloemfontein

Grace Cottage

"Lekker rustig en ons het veilig gevoel."

Waverley, Bloemfontein

Florentia Guesthouse

"Goed geleë, netjies en voel veilig."

Fichardt Park, Bloemfontein

Acacia Lodge

"Ons hou nie baie daarvan om in 'n woonbuurt in 'n gastehuis te bly nie. Die idee van 'n gewone huis wat net hier en daar verander is om baie mense te akkommodeer sit my totaal af. Die omgewing speel ook maar 'n belangrike rol, die huise in omgewing ens. "

Universitas Ridge, Bloemfontein

Janmar

"Goeie area vir verblyf."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Recato Gastehuis

"Baie lekker geleë naby eetplekke; supermark; casino; Botaniese Tuin met uitstekende restaurant. Maklik om te vind met padkaarte wat eienares op jou navraag verskaf."

Fichardt Park, Bloemfontein

#40B

"Maklik te vinde as jy van die hoofweg af in ry na Bloemfontein. Skoon en gevestigde area. "

Bloemfontein

Bains Denne Lodge

"Ken Bloemfontein van my kinderdae af. Familie bly nog steeds daar, maar ons harte en siele is maar by die see."

Fichardt Park, Bloemfontein

Die Woonstel

"Goed geleë indien jy hospitale besoek."

Dan Pienaar, Bloemfontein

Blueberry Hill

"Onregverdige vraag: my ouers het jare in Dan Pienaar gebly. So vir my was dit nostalgies."

Dan Pienaar, Bloemfontein

Lidi's Selfsorg

"Dan Pienaar is 'n veilige, rustige omgewing."

Bloemfontein

Marrakech Guest House

"Lekker om inkopies te doen."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Althea Space

"As 'n oud-Kovsie, my gunstelling woonbuurt in Bloemfontein."

Dan Pienaar, Bloemfontein

Valentina

"Is baie naby alle toeristeaantreklikhede."

Page
Page 51 - Showing 1501 to 1530
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote