Verified Reviews

Bloemfontein

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein

Rated 4.1 out of 5 based on 1475 reviews.

Waverley, Bloemfontein

Isabella's Accommodation

"Wat vir ons baie gemaklik was is die feit dat hulle gastehuis loopafstand vanaf die winkelsentrum is. Restaurante, apteek, banke asook die Spar ens."

Universitas, Bloemfontein

Rusplek Guesthouse and Conference Center

"Obviously a fairly affluent area of Bloemfontein, with lots of overnight accommodation in gated houses and compounds."

Universitas, Bloemfontein

Rusplek Guesthouse and Conference Center

"Lank in Bloemfontein gebly en Universitas is 'n goeie woonbuurt."

Universitas, Bloemfontein

Edaneg

"An easy place to find access to many places."

Heuwelsig, Bloemfontein

Amandia Guest Rooms

"Mooi omgewing en redelik sentraal."

Fichardt Park, Bloemfontein

21 @ Benade

"Sentraal om besigheid te doen in Bloemfontein."

Fichardt Park, Bloemfontein

21 On Coetzee

"Uitstekend geleë naby die snelweg, maklik bereikbaar en 'n baie stil omgewing."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Amity Guesthouse

"Dit is 'n gerieflike oornagfasiliteit en die ligging is naby die N1."

Bloemfontein

Sangiro Game Lodge

"Ek is nie lief vir Bloemfontein, want sy weer is van een uiterste na ander. Baie warm na baie koud."

Heuwelsig, Bloemfontein

Amandia Guest Rooms

"Baie stil en rustige woonbuurt met voëlgesang in die oggend. Lekker om daar te kon tuisgaan."

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"'n Mooi gedeelte van Bloemfontein. Die tyd het ons nie toegelaat om Universitas beter te verken nie."

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"Universitas is baie sentraal geleë, veral as jy naby UV moet wees."

Westdene, Bloemfontein

Lala Dene Lodge

"Lekker sentraal tussen die sentrums en weg van die stadsgedruis."

Heuwelsig, Bloemfontein

A Castle With A View

"A lovely area, so quiet and peaceful!"

Universitas, Bloemfontein

Edaneg

"Sentraal geleë."

Brandwag, Bloemfontein

City Living Boutique Hotel

"Lekker rustige area, voel veilig."

Waverley, Bloemfontein

Franklin View

"Sal verseker weer soontoe gaan en het reeds al my vriende daarvan vertel!"

Fichardt Park, Bloemfontein

Angels Haven Guesthouse

"'n Baie goeie toeriste bestemming."

Fichardt Park, Bloemfontein

21 @ Benade

"Goeie geriewe binne redelike afstand."

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"Baie gerieflik en binne loopafstand van winkels."

Heuwelsig, Bloemfontein

A Castle With A View

"It's a great and safe area to visit."

Dan Pienaar, Bloemfontein

Cottonwood Guesthouse Oasis

"Ken Bloem goed. Goeie area om te oornag."

Universitas Ridge, Bloemfontein

Janmar

"My eggenote en ek was heel beïndruk met die omgewing. Sal beslis weer daar oorbly."

Fleurdal, Bloemfontein

Rest @ Blake

"Rustige woonbuurt naby goeie winkels."

Page
Page 47 - Showing 1381 to 1410
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers