Verified Reviews
Bojanala
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bojanala
Rated 4.2 out of 5 based on 754 reviews.
"Die klimaat is baie lekker en warm, en nie te ver om te reis van Pretoria of Johannesburg nie."
"Its a cheaper accommodation spot than Hartebeespoort and close enough to day trip into Hartebeespoort for activities so I would recommend staying there for those reasons. Unfortunately we were there on a Monday and most places and activities are not available on a Monday."
"Die Hartebeespoortdam-pad is baie lelik, ek sal dit nie aanbeveel dat daardie pad gery word nie."
"Redelik baie om te doen, plekke in die omgewing moet net bietjie meer adverteer."
"Dis die enigste plek waar ek in die toekoms binne 200 km van Johannesburg af vir 'n naweek of langer sal gaan rus. Ek het reeds vir komende Desember 2020 weer bespreek."
"Ek het Van Gaalen-kaasplaas besoek, asook Cradle Health Spa en was Sondag by die vlooimark naby Harties. Al hierdie plekkies was nie ver van mekaar af nie en baie lekker. Ek kan definitief al die plekkies aanbeveel."