Verified Reviews
Boknesstrand
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boknesstrand
Rated 4.4 out of 5 based on 11 reviews.
"Boknes is 'n pragtige, stil en veilige strand. Die mense is vriendelik en die omgewing is ongelooflik mooi. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan. Die naaste dorp is Kenton-on-sea wat ongeveer 15 minute se ry van Boknes af is en het alles wat nodig is. "