Geverifieerde Resensie
Buffalo City
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Buffalo City bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 666 resensies.
King Williams Town, Buffelstad
Glencoe Guest House"Not well kept. Has beautiful old architectural buildings. King Williamstown is dirty and the municipality has not looked after its streets and areas."
"Pragtige natuurskoon en heerlike swemstrand. 'n Oulike sentrum is naby waar jy alles kan koop wat nodig is."
"Kei Mouth is a good travel destination. A lot needs to be improved though , like 1. Improving / Upgrading the connecting road to the Kei river."
"Baie mooi wêreld aan beide kante van die mond. Toe one daar was was die water vrek koud en die visvang maar swak, maar weens weersomstandighede."
"Sommige paaie is ontoeganklik en ongerieflik as gevolg van die feit dat die GPS nie verbouings optel nie en ons 'n paar keer deurmekaar moes ry om by ons bestemmings uit te kom. Die dorp sal nooit my gunstelingplek wees nie."
"Besoek was te kort om Oos Londen te verken, maar was baie beïndruk met dit wat ons 'n kort tydjie kon waarneem en beplan om weer Oos Londen te besoek en definitief vir 'n langer tydperk!"
Gxarha (Morganbaai), Buffelstad
Lagoon View"The Morgan Bay restaurant, The Deck can be recommended. Nice meals and very good kitchen with reasonable prices. The surrounding is very nice; sandy beach 1.5 km long, good for families with small children, and hills around Morgan Bay with fantastic views over the sea!"
"Die loop na die strand was nie baie skoon nie, ek dink die munisipaliteit is ook dood soos oral in ons land. Die inwoners moet inspring en mooi maak want dit is 'n toerisme aantreklikheid."
Gxarha (Morganbaai), Buffelstad
Serenity"Morgan Bay is beautiful and a great place for a relaxing break."
"Cintsa is stil met lang strande om op te loop. Dit is dierevriendelik en perfek as jy wil wegkom van die besige samelewing en wil rus."
"Pragtige klein afgeleë dorpie; met al die nodige beskikbaar! Die kuslyn en buurdorpies is naby en heerlik om te besoek - noord en suid! Volop voëllewe; verskeie staproetes en riviere!"