Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4807 reviews.
"Brilliant place to visit. Unfortunately the Robben Island trip was cancelled due to technical issues, but rest of the areas fine."
"Ons verkies die omliggende dele van Kaapstad self en nie die stedelike gebied nie."
"Gee jouself genoeg tyd as jy Kaapstad besoek. Daar is net te veel om te sien en te doen vir 'n kort kuier. Stad is ongelooflik mooi, skoon en alles word baie goed instandgehou."
"In 'n jaar se tyd het die Kaap baie agteruit gegaan. Skokkend om al die sypadjiebewoners met hulle kartonhuise te sien. Die Kaap raak gevaarlik om vry rond te beweeg."
"Waterfront en Seepunt was baie aangenaam. Die strate is skoon en die besighede is interessant."
"Dit voel amper of mens oorsee gaan. Alles is rustiger en kalmer en daar is so baie dinge en natuurskoon om te bewonder."
"Cape Town is the place to be, it’s a beautiful place with friendly people."