Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.
"In 'n jaar se tyd het die Kaap baie agteruit gegaan. Skokkend om al die sypadjiebewoners met hulle kartonhuise te sien. Die Kaap raak gevaarlik om vry rond te beweeg."
"Waterfront en Seepunt was baie aangenaam. Die strate is skoon en die besighede is interessant."
"Dit voel amper of mens oorsee gaan. Alles is rustiger en kalmer en daar is so baie dinge en natuurskoon om te bewonder."
"Cape Town is the place to be, it’s a beautiful place with friendly people."