Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 4725 reviews.

Cape Town

Elephants Eye Lodge

"Pragtige stad."

Cape Town

8 on Penguin

"Keep up the good work."

Cape Town

On Yonder Hill - Garden Flat

"Altyd 'n lekker ervaring!"

Cape Town

En Route Cape Town

"Great destination with lots to do and see."

Cape Town

Bloubergstrand Lodge

"Sal definitief weer kom besoek."

Cape Town

Bloubergstrand Lodge

"Daar is altyd plekke om te gaan besigtig en aktiwiteite om mens besig te hou. Die natuurskoon is die beste en alles is altyd mooi skoon en netjies, behalwe die informele nedersettings by die lughawe."

Cape Town

Devonshire 503

"Kon vreeslik lekker saam met ons kinders ontspan."

Cape Town

Twee Oseane Verblyf

"Mooiste stad in ons land!"

Cape Town

Ma belle's Place

"Baie besienswaardighede, hetsy histories of bloot net die pragtige natuurskoon wat net Kaapstad kan bied."

Cape Town

Shalom Beach House

"Kaapstad is ongelooflik mooi en daar is soveel om te doen en te sien dat twee weke net te min is om alles in te pas. Ons gaan beslis terug gaan vir meer."

Cape Town

The Beach Room

"Ons het baie lekker rondgereis."

Cape Town

Kaya La Provence

"Kaapstad is vir my die mooiste stad in die wêreld en as jy van lekker uiteet en stap hou, kan jy vir 'n maand in verskillende heerlike restaurante eet en verskillende roetes stap."

Hout Bay, Cape Town

Waterland Lodge

"So much to do, such little time!"

Cape Town

Sunflower and Moonflower

"Kaapstad is definitief een van die mooiste stede! Boomryk en pragtig met baie historiese besienswaardighede."

Cape Town

Villa de Vie Self Catering

"Dit bly die mooiste plek in Suid-Afrika. Skoon, netjies en vriendelike mense."

Simon's Town, Cape Town

Simonsberg Heights

"Pragtige, geskiedkundige dorpie."

Cape Town

Mariner Guesthouse

"Pragtige stad. Die natuur en skoonheid is onbeskryflik. Ons het lekker gekuier en die Kaap se weer ontdek in al haar fasette. Die mense is vriendelik en hulpvaardig."

Cape Town

Uit en Tuis

"Great place."

Cape Town

Road Lodge Cape Town International Airport

"Was only overnighting at Road Lodge."

Cape Town

Melkbosch Guesthouse

"Always a pleasure!"

Cape Town

Horizon Bay 801 by HMH

"Place Cape Town on your bucket list, so much to see and do, need to revisit and stay longer, thank you Cape Town!"

Strand, Cape Town

The Little Flower

"Vriendelike mense."

Cape Town

The Boston Guest House

"Dit was 'n langnaweek sonder die gebruiklike verkeer op die paaie. Salig!"

Cape Town

TabuVilla

"Skoon en netjies."

Cape Town

On 17 Avondale

"Soms net besig. Kies jou tye."

Cape Town

Die Kothuis

"Die Kaap is altyd 'n treffer."

Cape Town

11 on Berrie

"Cape Town is a best place to be."

Page
Page 13 - Showing 361 to 390
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers