Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.

Kaapstad

Uit en Tuis

"Great place."

Kaapstad

B209 Sea Spray Beach Front Apartment

"Mooiste plekke wat ons gaan sien het, dis maar stad en besige verkeer."

Kaapstad

Road Lodge Cape Town International Airport

"Was only overnighting at Road Lodge."

Kaapstad

Melkbosch Guesthouse

"Always a pleasure!"

Kaapstad

Horizon Bay 801 by HMH

"Place Cape Town on your bucket list, so much to see and do, need to revisit and stay longer, thank you Cape Town!"

Strand, Kaapstad

The Little Flower

"Vriendelike mense."

Kaapstad

The Boston Guest House

"Dit was 'n langnaweek sonder die gebruiklike verkeer op die paaie. Salig!"

Kaapstad

TabuVilla

"Skoon en netjies."

Kaapstad

Lavender Cottage

"All areas of Cape Town have plenty to offer but there was enough to keep me busy in the Southern Suburbs in general and Fish Hoek in particular."

Kaapstad

On 17 Avondale

"Soms net besig. Kies jou tye."

Kaapstad

Die Kothuis

"Die Kaap is altyd 'n treffer."

Kaapstad

11 on Berrie

"Cape Town is a best place to be."

Kaapstad

Sea La Vie

"Kapenaars is so bevoorreg - netheid, dienslewering en al die prag van die omgewing. Ons verlang alreeds."

Kaapstad

1105 Portico Beachfront Apartment

"Kaapstad is baie duur vir die gemiddelde Suid-Afrikaner. Ek het die vriendelikheid van die Suid-Afrikaners gemis in die stad self. Sodra mens na buite beweeg het ons weer die vriendelikheid van ons land beleef."

Kaapstad

Casa-Rose Cottage

"Nieteenstaande 4 seisoene per dag, altyd 'n lekker belewenis."

Kaapstad

Boulders Beach Hotel and Restaurant

"Kaapstad is 'n wonderlike toerisme estemming."

Kaapstad

The Green Gecko

"Beste plek vir toerisme en dis aanloklik."

Kaapstad

never @ home

"Baie netjies, met 'n warm atmosfeer."

Kaapstad

Sharon's House

"Baie netjiese stad."

Kaapstad

Mt Bijoux

"Kaapstad is skoon en dis lekker as alles werk."

Kaapstad

Sunset 786 Holiday Accommodation 211

"Baie duur, grens aan uitbuitery want daar word duidelik net op oorsese toeriste gefokus. Alles is stadig. Om op Tafelberg te kom neem tussen 2 tot 3 ure. Verkeer is 'n nagmerrie. Vanaf Tafelberg na die Strand neem 90 minute."

Kaapstad

24 Gordonia

"Altyd 'n fees!"

Kaapstad

Winelands Villa Guesthouse & Cottages

"The location is good. Strand, Stellenbosch and the Cape Town airport are very nearby. Enough good restaurants/wineries. I "

Kaapstad

Beautiful Mountain-side Apartment

"Altyd 'n plesier, vriendelike en behulpsame inwoners. Munisipale is dienste van uitstaande gehalte."

Strand, Kaapstad

Lierie Huis

"Dit bly maar die vakansie Hoofstad van Suid -Afrika."

Kaapstad

The Sonnebloem Self Catering Accommodation

"The traffic is a big issue in Cape Town, and this is the reason we looked for accommodation near the event we were attending."

Blad
Blad 14 - Wys 391 tot 420
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang