Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.
"Hoewel die weer goor was, het ons lekker rondgery en talle besienswaardighede kon sien"
"Kaapstad het 'n geweldige probleem wat hulle bitter vinnig sal moet oplos, i.e. hawelose - en werklose mense wat in die strate rondbeweeg en bly! Sien my definitief nie weer voordat ek nie daadwerklike verslae van hulle planne en optrede gesien het nie."
"Excellent destination in the quieter winter period, still so much to see and do with a less congested season."
"Besig, besig, besig. In die aand kon ek nie die verkeer hoor nie en dit was wonderlik."
"We do not have enough words to put our thoughts into words. It was an amazing experience that one will never forget. All elements of the nature (sand, wind, blue sea, mountain and the amazing sunrise and sunset) were absolutely amazing. We as ladies felt secure with the phenomenal security service."
"Was in die einde van die winter so die weer was onaangenaam en die wind baie erg. Sal dalk volgende keer kan sê of dit 'n lekker plek is of nie."