Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.

Kaapstad

Eden On The Bay 118

"Ek dink Blouberg is perfek en ook die Kaap-omgewing. Maar Kaapstad is besig om te verval - en is onveilig vir toeriste en veral buitelanders. Ek as 'n gereelde besoeker aan Kaapstad het onveilig gevoel by verkeersligte met al die verkopers wat hul ware wil smous, dis vuil en onwettige plakkers onder brûe en in Seepunt is 'n bedreiging. Ek sal beslis nie weer in Kaapstad inry nie en dit vermy."

Kaapstad

Accommodation Nachelle

"Dit bied wel baie aktiwiteite aan net jammer dat ons elke keer vir hospitalisasie moet reis."

Kaapstad

Salop House

"Altyd lekker, mos. "

Kaapstad

The Beach Villa

"Melkbosstrand is enige persoon se droombestemming, want vandaar is Kaapstad slegs 'n paar minute se ry."

Kaapstad

Atlantic Loft

"Altyd lekker om hier te wees en baie om te doen sonder om baie geld te spandeer veral met staproetes."

Kaapstad

Nautica Deluxe

"Heerlik om Afrikaans te hoor, en veral in Afrikaans in restaurante bedien te word. Almal is so vriendelik. Paaie in puik toestand - wat 'n skok om weer terug te keer na die Oos-Kaap."

Kaapstad

Cheval Vapeur

"Best place to be."

Kaapstad

The Beach Villa

"My hart hoort aan Kaapstad."

Kaapstad

Oceans Apartment

"Die Moederstad is die 'anker van Afrika'."

Kaapstad

Smithland Guest Apartments

"Ideaal vir familievakansies."

Kaapstad

1405 Hibernian Towers

"Beste provinsie in die hele wêreld. "

Kaapstad

Azura Sleep

"Powerful."

Kaapstad

Kaapzicht

"Als was goed."

Kaapstad

Daddy Long Legs Art Hotel

"Beslis Suid-Afrika se top toeristebestemming."

Kaapstad

Meerlust 12

"Groep vriende wat Vredendal baie geniet het. Daar is baie om te sien en doen."

Kaapstad

2 Bayview Terrace

"Amazing view and weather was perfect for the weekend."

Kaapstad

The Beach Room

"So baie om te sien en te doen, ’n naweek is heeltemal te kort. Dit is egter baie besig oor naweke. Sal ons volgende uitstappie eerder in die week beplan."

Kaapstad

15 on Norwood

"Behalwe die wind is dit 'n baie interessante plek met baie versteekte aangenaamhede."

Kaapstad

Horizon Bay 301

"Lieflike skoon stad met baie besienswaardighede. Áltyd lekker om te besoek."

Kaapstad

Ramasibi

"Dit bly maar ons pragtige moederstad! Selfs die verkeer het hierdie keer saamgespeel!"

Kaapstad

Sharon's House

"Love Kaapstad en altyd lekker om te besoek."

Kaapstad

Blouberg Self-Catering Apartments

"No place like Cape Town. That's why I visit The Mother City annually."

Kaapstad

Die Peperboom

"Uitstekend. Word as een van die mees populêre toeristestede gereken."

Kaapstad

17 @ Peppertree

"O Kaapstad is 'n pragtige toerismebestemming."

Kaapstad

3 Zeezicht Apartment

"Strande nie meer skoon en netjies, daar lê baie plastiek op strand."

Kaapstad

Doric 005

"Te veel om te doen in so kort tydjie."

Kaapstad

Shirley's Place

"Altyd die beste plek!"

Blad
Blad 94 - Wys 2791 tot 2820
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang