Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 3690 reviews.
"Montagu is een van die bes bewaarde geheime van ons streek. Die huise is goed bewaar van era lank gelede."
"Beautiful town with a lot to see and do. Will definitely return to visit Paarl."
"The town of Worcester is bigger than one would think with many stores and restaurants for convenience. The town is surrounded by majestic mountains. "
"Stellenbosch is ongelooflik warm in die somermaande. Daar is 'n waaier in die kamer en alhoewel dit effense verligting bring sou 'n lugverkoeler die ervaring volmaak."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Church Hills Boutique Guest House"Definitief 'n besoek werd. Interessante winkeltjies en heerlike restaurante en koffiewinkels."
"It is a nice quiet country escape close to the towns of Tulbagh, Ceres and Worcester."
"Besigheidsplekke en ander besienswaardighede meestal binne loopafstand."
"Kikka in hoofstraat is tops. Paarlberg is verstommend. Verdien meer aandag as 'n besondere natuurbelewenis in die Kaap."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Church Hills Boutique Guest House"Die mense is vriendelik en die eetplekke maak almal heerlike kos. Ons geniet die omgewing en die Spa-behandelings help met daardie rustige gevoel wat pas by die mooi van die gebied."
"Very clean with lots of old style homes and beautiful view of Langeberg mountains."
"Montagu is regtig 'n pragtige omgewing met die mooiste natuurskoon. Doen gerus die moeite en besoek die omgewing."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Church Hills Boutique Guest House"Pragtige plek. Sal volgende keer langer wil bly. Ongelooflike mooi tonele."
"Ons het spesifiek Wellington gekies om oor die Bainskloof pas met ons motorfiets te gaan ry maar ek was absoluut versot op die hoeveelheid ou geboue in die dorp en my kamera het oortyd gewerk."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Church Hills Boutique Guest House"Dis 'n juweel net so 'n entjie van die Kaap af. Net wat 'n mens nodig het weg van die stad af. Die omgewing is pragtig en rustig."