Geverifieerde Resensie
Cederberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cederberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 682 resensies.
"Die Rooibos tee is werklik iets besonders in die omgewing. Pragtige vrugteboorde en mooi uitsig. "
"Clanwilliam is 'n baie klein dorpie waar daar nie veel aangaan nie. Indien iemand na Clanwilliam toe gaan moet mens maar biedjie rondry en die ander nabye dorpies besoek."
"Baie mooi en skoon dorpie en die mense is almal vriendelik en behulpsaam. Padstalletjies word ook 100% aanbeveel."
"Dit is 'n baie interessante dorp met 'n interessante geskiedenis en baie plekke om te besoek. Dit lê ook sentraal ten opsigte van baie ander plekke waar mens kan gaan "kuier"."
"Die dorp self sorg ietwat vir 'n mate van aantreklikheid; ons het die tuine besoek langs die dam in die blommetyd; asook die ou kerke is iets om te sien as mens hou van geskiedenis."
"We only made a fleeting visit to Citrusdal, but we found the people we spoke to were friendly and obliging."
"Citrusdal has beautiful scenery - though not much to do. A trip into the mountains to Algeria is worthwhile, and Clanwilliam was also very pleasant."
"Enjoyed the musum in the old jail and the visit to a Rooibos farm, as well as the nature reserve at the dam of Clanwilliam. "