Verified Reviews
Central Drakensberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Central Drakensberg
Rated 4.1 out of 5 based on 129 reviews.
Winterton, Central Drakensberg
Drakensview Self Catering"Winterton was vir ons die ideale rondrits plek! Die artikel in die nuutste Weg Platteland het net weer alles onderstreep wat Winterton bied!"
"Estcourt self bied nie veel behalwe `n geleentheid om die Wagensdriftdam van nader te beskou en indien jy nie bang is vir slegte paaie nie ook `n geleentheid om Gaints Castle te besoek."
Winterton, Central Drakensberg
Drakensview Self Catering"Goed geleë en naby baie besienswaardighede ten opsigte van ons land se geskiedenis en die Drakensberge. "
Mooi River, Central Drakensberg
Wild Berry Guest Farm"Mooirivier is 'n pragtige plek maar die munisipaliteit sal iets moet doen omtrent die strate."
Winterton, Central Drakensberg
Drakensview Self Catering"Winterton self het nie baie om te sien nie. Die omliggende omgewing is egter regtig baie mooi!"