Verified Reviews

Colesberg

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Colesberg

Rated 3.9 out of 5 based on 1596 reviews.

Colesberg static map. Colesberg
Coles Corner.

Colesberg

Coles Corner

"Die trokke wat in die nag op die N1 is veroorsaak die versteuring van die stilte wat mens graag wil ondervind."

Mooifontein Farm.

Colesberg

Mooifontein Farm

"Colesberg is a place where one can spend a day or two to experience the surrounding area."

Horse and Mill Guesthouse.

Colesberg

Horse and Mill Guesthouse

"Ek dink dit is 'n mooi dorp, maar soos in baie ander plattelandse dorpe sien mens die verval en nie onderhoud deur munisipaliteit."

Skietberg Lodge.

Colesberg

Skietberg Lodge

"Ek oornag net gewoonlik. Dorp is skoon. Eet by Plattelander, lekker kos en mense is gaaf."

Donalds Guesthouse.

Colesberg

Donalds Guesthouse

"Ons het nie tyd gehad om rond te ry en bietjie plekkies te kyk nie, maar die restaurant waar ons geëet het, Bordeaux, se kos was uit die boonste rakke. Daar is baie mooi ou geboue in die dorp."

De Vuur Gastehuis.

Colesberg

De Vuur Gastehuis

"Nie rond gegaan nie, aandete gaan eet en gaan slaap vir die lang reis Kaap toe."

Brand Guesthouse.

Colesberg

Brand Guesthouse

"Very central rest place."

Coles Corner.

Colesberg

Coles Corner

"Winter is cold."

Donalds Guesthouse.

Colesberg

Donalds Guesthouse

"Stop over to break a long trip to Cape Town."

Berry Hill Guesthouse.

Colesberg

Berry Hill Guesthouse

"Ek was verbaas oor die dorp en wat dit tog bied."

Donalds Guesthouse.

Colesberg

Donalds Guesthouse

"Wanneer mens inry lyk dit maar soos enige ou dorp wat begin agteruitgaan met ou paaie, ouer besighede en rof-slapers maar wanneer mens 'n bietjie dieper gaan sien mens die ou geskiedenis met pragtige kerke en huisies en oulike B&Bs en restaurante wat mens laat dink aan vroeër jare."

Herb Garden Guest House.

Colesberg

Herb Garden Guest House

"Perfekte oornagplek tussen Kaapstad en Pretoria."

Palmietfontein Gastehuis.

Colesberg

Palmietfontein Gastehuis

"Ons het aandete by Die Plattelander geniet en dit was voorwaar voortreflik! Lamstjops uit die boonste rakke. "

La La Dathel.

Colesberg

La La Dathel

"Perfek vir oorslaap as jy na die Kaap reis."

Horse and Mill Guesthouse.

Colesberg

Horse and Mill Guesthouse

"Daar waar ons gery het was dit mooi skoon en beautiful."

Donalds Guesthouse.

Colesberg

Donalds Guesthouse

"Unfair to judge, they try their best. Every town is beset with litter and poverty and poor municipal services. I think there is a rich history that could be made available and shared."

Herb Garden Guest House.

Colesberg

Herb Garden Guest House

"Baie knus eetplekke om te ontdek! Gerieflike ligging vir reisigers na en van talle bestemmings."

Safari Park Guest Farm.

Colesberg

Safari Park Guest Farm

"Het by Plattelander gaan eet, net een kelner aan diens. Die kos wat ons geëet het, was daar bietjie corners ge-cut met produkte."

Brand Guesthouse.

Colesberg

Brand Guesthouse

"Dis 'n oulike dorpie, maar die agteruitgang van buitelandse dorpies is maar net iets wat aan die gebeur is. Ons het die Springbok rugby gaan kyk in die dorp by die Horse en Mill Pub and Grill terwyl daar loadshedding was en het dit baie geniet. Lekker ondervinding gehad."

De Vuur Gastehuis.

Colesberg

De Vuur Gastehuis

"Colesberg is net 'n oorslaapbestemming op die lang reis tussen Kaapstad en JHB."

De Vuur Gastehuis.

Colesberg

De Vuur Gastehuis

"Vir my 'n oornagplek op die lang pad."

Opiepad Gastehuis.

Colesberg

Opiepad Gastehuis

"Baie mooi plekkie."

Herb Garden Guest House.

Colesberg

Herb Garden Guest House

"Vir oornag uitstekend. Om dorp en omgeving te besoek, is paar dae nodig."

Coles Corner.

Colesberg

Coles Corner

"Colesberg is interessant en bied saam met die Geriepdam en lekker eetplekke en goeie skaapvleis alles wat ons van 'n Karoodorp verwag het. Heerlik en pragtig, veral saam met die dam 'n treetjie weg."

Brand Guesthouse.

Colesberg

Brand Guesthouse

"Rustige Karoodorp. Daar is genoeg eetplekke en vulstasies om vol te maak."

Berry Hill Guesthouse.

Colesberg

Berry Hill Guesthouse

"Rustige dorpie."

De Vuur Gastehuis.

Colesberg

De Vuur Gastehuis

"Lekker dorp om in rond te loop en mooi geboue te kyk."

Berry Hill Guesthouse.

Colesberg

Berry Hill Guesthouse

"Goeie waarde vir geld."

Chrizaan Guest House.

Colesberg

Chrizaan Guest House

"Hulle moet die paaie regmaak."

Featherhouse.

Colesberg

Featherhouse

"Dorp is baie verwaarloos, sal slegs oorslaap en bly in die meer suidelike gedeelte."

Page
Showing 1 to 30

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers