Geverifieerde Resensie
Cradle Of Humankind
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cradle Of Humankind bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 45 resensies.
"Nie rerig baie om daar te doen nie, tensy ek en vrou kaart verkeerd verstaan het was ons nie so naby aan die Wieg nie. "
Poortview, Wieg Van Die Mensdom
Black Eagle Hotel & Spa"As 'n hotel voel ek dat hul restaurantgeriewe kan verbeter om middagetes en aandetes te gee en die kroeg oop te hou. Mense wil wegkom van die gejaag en kwaliteittyd spandeer en wil nie heeltyd op die pad wees om by ander plekke te gaan eet of iets drink nie. Die pryse is heeltemal te hoog vir wat jy kry. "
Monument, Wieg Van Die Mensdom
Amberlight Guest Accommodation"Ek't daar grootgeword, Krugersdorp bly pragtig."
Muldersdrift, Wieg Van Die Mensdom
Hartley Manor Guest House"Gilroy's is 'n moet-sien! Craft Beer en fantastiese mense en selfs 'n beter atmosfeer!"
Rant-en-Dal, Wieg Van Die Mensdom
Camino Manor Guest House"Rant-en-Dal is a charming part of Krugersdorp and, surprisingly, not as far out as I thought it would be. "
Rant-en-Dal, Wieg Van Die Mensdom
Welpie Guest House"Het nie eintlik in die omgewing rondbeweeg nie. Dit wat ek gesien het - lieflike omgewing en verseker aan te bevele."
Muldersdrift, Wieg Van Die Mensdom
Hartley Manor Guest House"Mooi landelike omgewing en sentraal geleë vir besienswaardighede en die stad."