Verified Reviews

Cullinan

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cullinan

Rated 4.2 out of 5 based on 66 reviews.

Cullinan

117 on Oak

"Cullinan is baie rustig, en ek hoop die dorpie kan volhou word deur toeriste wat gereeld kom besoek."

Cullinan

The Corner Of

"Loving Cullinan town, beautiful fun town, a good day outing with nice bars and restaurants, truly a great experience."

Cullinan

Cullinan Diamond Lodge

"Ek het nou nie veel van die dorp gesien nie. Was by die Spar en alles lyk mooi en skoon."

Cullinan

Dolphin Whisper Guest House & Spa

"Ons het heerlik aandete geëet by die Station Diner restaurant, asook by Piacere. Ons het ook 'n heerlike ontbyt/middagete by The Lemon Tree Tea Garden geniet."

Cullinan

117 on Oak

"Daar was baie om te besigtig en inligting duidelik."

Cullinan

117 on Oak

"Ons wil vir seker weer gaan, was op 'n Dinsdagaand daar, volgende keer gaan ons oor 'n naweek om al die mooi historiese plekkies te beleef, ons is mal daaroor."

Cullinan

Dolphin Whisper Guest House & Spa

"Heerlike wegbreeknaweek."

Cullinan

Cullinan Diamond Lodge

"Nog n netjiese klein dorpie. Pragtige gholfbaan."

Cullinan

117 on Oak

"Bo-grond-myntoer saam met Grace was baie insiggewend. Museum en al die winkels was interessant."

Cullinan

Cullinan Diamond Lodge

"Beeldskone klein dorpie, met klein, maar oulike winkels en restaurante om by rond te loop. Was vir die bier-fees daar en dit was heerlik! Sal verseker weer terugkom vir die volgende een. Skoon en netjiese dorpie wat 'n mens se hart steel! Gaan die myntoer met die volgende naweek kom verken."

Cullinan

117 on Oak

"Lovely restaurants, had supper at the Cullinan Hotel and received a small history tour from one of the employees. Sunday we went to visit the vintage shops and we enjoyed every minute. We will be back soon."

Cullinan

117 on Oak

"You would need your own car to travel around. Uber or Bolt is not available in Cullinan."

Cullinan

Dolphin Whisper Guest House & Spa

"Ek vind dat baie van die kleiner besighede nie die nodige borde het om hulle self te adverteer nie en behoort baie meer besigheid te doen as hulle dit doen. Miskien moet hulle 'n Facebook groep stig waaraan al die besighede behoort en waar hulle mekaar help met bemarking. As een voete trek sal al die ander ook daarby baat vind."

Cullinan

Cullinan Diamond Lodge

"Pragtige plek."

Cullinan

Dolphin Whisper Guest House & Spa

"Restaurants close very early."

Cullinan

117 on Oak

"Janharmsegat, so aantreklik dat mens nie kan help om 'n randjie of twee te spandeer nie. Al die besighede in Oak Avenue, vriendelik en netjies."

Cullinan

117 on Oak

"Ongelooflike dorpie, perfek vir ‘n bietjie blaaskans."

Cullinan

Cullinan Diamond Lodge

"Ideaal vir 'n een dag-uitstappie. Selfs al besoek jy ook die myn."

Cullinan

117 on Oak

"Ongelukkig was meeste plekke toe op Maandag en Dinsdag, maar steeds 'n rustige plek vir 'n wegbreek."

Cullinan

117 on Oak

"Die gholfbaan en club is fantasties!"

Cullinan

117 on Oak

"Cullinan is great except that (almost) everything closes down Monday - Thursday."

Cullinan

117 on Oak

"Sal weer teruggaan en die toere doen wat beskikbaar is."

Cullinan

117 on Oak

"History of place is so interesting. Diamond tour is a must."

Cullinan

117 on Oak

"Cullinan is die perfekte dorpie vir 'n naweek wegbreek!"

Cullinan

117 on Oak

"Klein Dorpie met baie historiese agtergrond. Sal graag meer as 1 dag daar wil spandeer. Let net dat geen winkels in die aand oop is nie so koop vroeg aandetes ens."

Cullinan

Kohandè Glamping

"Het die uitstappie na Cullinan geniet, dit was interessant en die straat winkels heerlik."

Cullinan

Kohandè Glamping

"We love Cullinan. "

Cullinan

Destiny Lodge - Cullinan

"Na 4 in die middag gaan daar niks aan nie."

Cullinan

Cullinan Diamond Lodge

"As jy klein interessante eetplekkies naby die stad soek - probeer gerus."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers