Geverifieerde Resensie

Darling

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Darling bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 36 resensies.

Darling

Darling Lodge Guest House

"Darling is 'n baie oulike en karaktervolle klein dorpie. Daar is meer te doen as verwag. Baie vriendelike mense. Lekker wynplase in die omgewing. Restaurante ook lekker en goeie verskeidenheid."

Darling

Elly's Place

"Baie om te doen. Begin by die informasie kantoor wat ook die museum huisves."

Darling

Elly's Place

"Darling is 'n rustige dorpie met lekker eet- en kuierplekke."

Darling

Disa Lodge

"Lekker dorp. Vriendelike mense, lekker bier. (Darling Brewery) Die verkeer tog!"

Darling

Elly's Place

"Ek ken nie die dorpie nie maar dit lyk rustig en mooi skoon. "

Darling

Disa Lodge

"West Coast Park was great."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 36
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang