Indien jy De Kelders besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in De Kelders.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Kelders Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Kelders accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
De Kelders akkommodasie
Bladsy 7 - 80 lekke plekke om te bly
Yellow Door is 'n oulike selfsorghuis wat verblyf bied aan gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie in Gansbaai....
102 Vyfer bied verblyf in 'n selfsorgvakansiehuis in De Kelders, Gansbaai. Dié dubbelverdiepinghuis is ideaal vir v...
Sea La Vie bied puik selfsorgvakansieverblyf op die boonste verdieping van 'n ruim huis in De Kelders, wat spog met...
La Louwrens Bay Villa is 'n selfsorgvakansiehuis wat naby Stanford's Cave in De Kelders geleë is. Die eiendom bied ...
La Luna Guest House is 'n wit houthuis aan die seekant wat binne met natuurlike hout versier is en buite 'n pragtig...
Casey's Landing is ’n post-moderne dubbelverdieping-selfsorghuis met ’n oopplan, industriële styl. Die huis is in D...
Bellamente Sirene Guesthouse is 'n moderne gastehuis met 'n Mediterreense styl. Dis stapafstand vanaf Stanford's Co...
Stirling Place is 'n selfsorghuis in De Kelders. Dit is naby winkels, restaurante, kroeë en strande in die area. D...
13 on Eiland is 'n bekoorlike woonstel in De Kelders, Gansbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie en is naby die ...
Walkerview Apartments is in die stil woonbuurt De Kelders geleë en is stapafstand vanaf die strand. Ontspan op die ...