Verified Reviews
Die Boord
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Die Boord
Rated 4.4 out of 5 based on 47 reviews.
"Netjies en stil voorstad. Met 'n klein winkelsentrum waar jy alles kan kry wat jy dalk vergeet het."
"Ligging van Die Boord ten opsigte van inkopies, Volkskombuis restourant en Stellenbosch middedorp is perfek."
"Rustig en stil omgewing, maar gemaklik om res van Stellenbosch en wynroete te kan besoek."
"The sound of footsteps upstairs is quite disturbing as I am a light sleeper and will not recommend that room below the double story. If I had remembered I would not have taken that room."
"My tyd in Die Boord was net te kort om alles te kon sien, maar ek sal dit aanbeveel aan ander."
"Rustig en mooi en naby 'n mini mall met die beste Spar waar jy al jou inkopies kan doen. "
"Baie goed geleë, naby winkel sentrum en Medi-Clinic Hospitaal. Veilige omgewing met mooi parke vir die kinders."
"Dit is maklik bereikbaar en tog so bietjie uit die middedorp se gewoel. Dis natuurlik as jy eie vervoer het."