Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Ek besoek Clarens oor jare heen en het 'n noue verbintenis met die dorpie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"If you haven't seen Clarens, you haven't lived your life yet."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Beeldskone omgewing, baie lekker kos en kuier plekkies. Te veel mooi goed om na te kyk en te koop. Mal daaroor."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Valley Lodge"Lovely weekend destination, picturesque little town with lots to do and see. "
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Dis fantasties as jy van Gauteng af kom, want dan is jy klaar deur die pas en kan dan net die volgende oggend verder ry sonder om bekommerd te wees dat die pas dalk gesluit sal wees vir verkeer indien daar enige slegte weerstoestande is."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Almal is so vriendelik. Baie en lekker restaurant. Heerlike wegbreek!"
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Pumula Central Drakensberg"There is lots to do, even though we as a family chose not to partake in most of them. The places nearby are Falcon Ridge - Birds of Prey Center, Dragon Rock Reptile and Nature Park, mountain biking, Canopy Zipline, hiking, helicopter rides, etc. One of the highlights for us was attending the Drakensberg Boys Choir Concert."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation"Baie oulike, aktiewe dorpie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Upper House Boutique Guesthouse"Baie skoon en het verskriklike lekker koffie. Beste eetplek is Clementines."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Die dorpie is vervalle en nie skoon nie, maar die uitsig is pragtig."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Aspen Guest House"Lieflike dorp met 'n besonderse atmosfeer. Sal 'n besoek aan Clarens enige tyd vir vriende aanbeveel."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Oulike winkels, lekker staproetes, lekker plek om net te rus en die mooi in te neem."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Retreat"Pragtige dorpie. Mooi kunswerke. Natuurskoon is asemrowend mooi deur ons Skepper geskilder."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Clarens is 'n pragtige plek. 'n Mens voel tuis en dis baie aangenaam daar. Dit is ook duidelik dat daar moeite gedoen word om die dorp mooi en netjies te hou. Clarens is beslis 'n oase in daardie omgewing en die inwoners kan trots wees op hul dorp."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Caledon Country House"Baie lekker dorp. Het onsself baie geniet."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Goeie oornag- en naweekbestemming. Interessante winkeltjies en lekker restaurante."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Knock Out View"Te min restaurante beskikbaar vir aandete! Het vergeet om te bespreek en kon nêrens geholpe raak nie!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Villa 176 @ Clarens"Enigste nadeel is dat ander mense die parkeer-afdak van Villa 176 heeltyd beset het en ons sonder 'n afdak moes klaarkom."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Wat 'n verrassing! Bring minstens 'n volle dag net in dorpie deur. Uitstekende restaurante."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Lesoba Guest Farm"Baie sentraal geleë vir besoeke aan besienswaardighede in die omgewing soos AfriSki, Golden Gate en Clarens."
Himeville, Drakensberg, South Africa
Dunford's Loft"Museum baie interessant. Genoeg inkopie geleenthede. Rustige dorp. Mooi St Peter's kerk."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Baie lekker maar 'n naweek is genoeg om alles te sien as ek langer gebly het sou ek verveeld gewees het."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Dit is 'n ideale toeristebestemming, alhoewel vir Suid-Afrikaners bietjie duur. 'n Mens moet net genoeg vrugte en groente saamneem as jy self etes wil voorberei, aangesien dit nie volop beskikbaar is nie."