Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Rosetta, Drakensberg, South Africa
Riverside Manor"Dis die ideale dorpie om in te bly as jy die Midlands Meander wil besoek. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mt Horeb Manor"Die natuurskoon is asemrowend en daar is baie plekkies in die dorp om te eet of iets te drink. Die meeste grondpaaie laat mens terug dink aan die goeie ou dae en dis uiters aangenaam om deur die strate te gaan stap."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Die Kruik"Dis 'n asemrowend plek en die natuur is pragtig waar jy kan asemhaal! "
Ladybrand, Drakensberg, South Africa
Ladybrand Heritage House"Ladybrand is pragtig en lyk na 'n rustige dorp. Dit is by die Lesothogrens. Ons het dit terdeë geniet."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Cottage Pie"Clarens is a lovely city that has a lot to offer: interesting shops, good restaurants and the Golden Gate National Park is nearby and is lovely for hiking. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Periwinkle Blue"Dit is altyd lekker in Clarens ongeag die weer. Die winkels. Die eetplekke. Die stilte in die aand. Hier kan jy wegkom van stads geraas."
Bergville, Drakensberg, South Africa
Dumbe Cottages"Padtoestande is gunstig en gerieflik om nabygeleë dorpies te besoek. Die kuns, kultuur, geskiedenis, en asemrowende landskap is 'n moet om te besoek."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Pragtig groen en die paaie is baie mooi in stand gehou."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Heerlike dorp met 'n regte vakansie atmosfeer, baie om te sien en doen! Daar is net nie juis kruidenierswinkels nie, so pak maar die nodigste in vir die eerste aand of twee. Maar Clarens is 'n moet op elke bucket list! "
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Pragtige dorp, maar die strate is in 'n haglike toestand!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
RiverWalk Guest House"Pragtige dorpie. Ek sien julle sommer gou weer."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Pragtige, vriendelike dorpie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Te veel nuwe geboue. Pas nie by die atmosfeer van Clarens nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Quaint village, friendly people. The streets need maintenance. Very pleasant."
Winterton, Drakensberg, South Africa
Lilac Lodge / Purple House"Baie oulike plekkie en baie om te besigtig in die omgewing!"
Underberg, Drakensberg, South Africa
Cedar Garden"Moet net die strate regmaak en die middedorp skoon hou."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Paddocks 6"Perfect place for a long weekend. Great cycling, coffee and scenery."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Wonderlike dorpie wat ek vir enigeen wat bietjie uit die stad se gedruis wil wegbreek sal aanbeveel. Lekker vermaak vir groot en klein."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Cottage Pie"Clarens is seker een van die mooiste juwele in Suid Afrika."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Ash River Lodge B&B"Verskriklike lekker dorpie om te gaan ontspan veral met al die "craft beer" en self gestookde gin. Sal enige tyd weer gaan kuier vir die verskriklike vriendelike mense en die feit dat Clarens so naby die Golden Gate is maak dit soveel meer spesiaal."