Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Die Kruik"Clarens is baie mooi en sal dit aanbeveel vir amal om te gaan sien."
Clarens, Drakensberg, South Africa
By the Way Gastehuis"Great wegbreek, dink mens kan gou gewoond raak om daar te bly. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Cottage Pie"Pragtige rustige dorpie waar jy nie genoeg tyd oor 'n naweek het om alles te sien wat die dorpie bied nie. Die stofstrate en wandelpaadjies laat jou aan 'n vergange era dink en die oorvloed van plantegroei gee 'n nuwe betekenis aan boomryk! Niks is bloot net gewoon aan die klein dorpie nie!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Clarens is 'n fantastiese toeristebestemming - of jy alleen, saam met jou huweliks- of lewensmaat, vriende of familie is, jy kan bepaal hoe rustig of hoe besig en aktief jou wegbreek gaan wees."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Lieflike dorpie wat heerlik rustig is deur die week en 'n woelige atmosfeer oor naweke. Meer winkels kan dalk deur die week oop wees?"
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Dis aan te beveel as jy van Gauteng af Suidkus toe ry - jy kom die volgende dag lekker uitgerus by jou bestemming aan en is onmiddellik gereed vir 'n lekker dag op die strand."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"'n Wegkom van jou alledaagse gewoel, oor en oor die moeite werd!"
Underberg, Drakensberg, South Africa
Valley Lakes"Die Underberg omgewing is werklik pragtig en is 'n versteekte juweel."
Clarens, Drakensberg, South Africa
RiverWalk Guest House"Gerig op buitelandse kliënte. Inkopies is te duur! Items behoort 'n Rand en Dollar prys te hê."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Behalwe dat dit duur is, is dit 'n pragtige plek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Titanic View - Place of Peace"The perfect tourist town in South Africa."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Lekker vakansiedorpie met baie besienswaardighede."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Ons is baie verlief op Clarens, ongelukkig is die pryse in die verskillende winkels so dat jy nie regtig kan bekostig om iets te koop nie. Die eetplekke se pryse is nog binne perke."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Clarens is so sentraal aan baie vakansie aktiwiteite insluitend perdry in Golden Gate, staproetes in Golden Gate, Ziplining, White water rafting, putt-putt, vierwielmotorfietsritte, gholf, staproetes in die Clarens Beware, tennisspeel, visvang ens. Ons kom altyd huistoe uitgerus en vervul na 'n Clarens vakansie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Periwinkle Blue"Clarens is 'n baie lekker toeristebestemming en die afstand vanaf Johannesburg en Pretoria maak dit ideaal om te besoek vir 'n langnaweek."