Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Sandstone Chameleon Guest House"Baie oulike dorp, netjies en skoon."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Pennygum Country Cottages"Pragtige deel van die land wat nog nie deur die meeste toeriste ontdek is nie. Stappers, fietsryers, voëlkykers, roeiers, fotograwe en kunstenaars sal dit baie geniet."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Wegkomkans B&B"When we visited Fouriesburg we had dinner at the Ginger Pig. Absolutely wonderfully food served by such a professional and charming waitress."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"When in Clarens stop in at Clementine's: an AMAZING restaurant. Such good food and service, we headed back a second night."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Jovali"My hart verlang alreeds terug na die asemrowende uitsigte oor die onbeskryflike mooi berge en natuurskoon. Die mense in die dorp is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ons gaan verseker sou gou moontlik terug na Clarens."
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Courtyard Guest House"A small European-like town in the middle of the Free State. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Prentjiemooi ... Sal beslis weer 'n draai daar maak wanneer dit warmer is."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Central for visits to the Free State, the Bergs and the Battle Fields."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Absolutely beautiful!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Clarens is n baie mooi dorp omring met pragtige landskappe, goeie eetplekke en vriendelike gasvrye mense, dis 'n moet vir persone wat kuns waardeer."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont Rouge"Mooi dorp met baie eetplekke, baie om te doen en te sien in die omgewing, pragtige staproetes. Moet veral nie vergeet om by die Clarens Brewery langs te gaan vir hulle 6 craft biere en ciders."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Pumula Central Drakensberg"Uitstekende bestemming vir toeriste!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Clarens is uitstekende toeriste-bestemming."
Clarens, Drakensberg, South Africa
De Ark Mountain Lodge"'n Wonderlike toeriste-bestemming ... veral die interessante winkeltjies en kunsgalerye."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"Pragtige plek, ideale wegbreek vir die moeë stadsjapies."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Baie vriendelik gemeenskap, die mense in die restaurante en winkels val behoorlik oor hul voete om jou te help. En die lekkerste eet- en kuier plekke. As jy van natuurskoon hou is Clarens DIE PLEK!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Knock Out View"Clarens is 'n heerlike plekkie om weg te kom van die stad se gejaag. Daar is baie om te sien en te doen. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Clarens Country House"Pragtige dorpie. ek dink persoonlik die buitewyke is onderverken en mens is geneig om die dorp as die begin en einde te sien. Daar is 'n aantal pragtige plekke buite die dorp. Great bestemming, met baie om te doen."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Red Mountain House"Just love Clarens. Peaceful, lovely restaurants, beautiful scenery, and lots of interesting places. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
De Ark Mountain Lodge"Die omgewing is pragtig. Sal dit sterk aanbeveel as jy wil rus en ontspan."