Verified Reviews

Drakensberg, South Africa

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa

Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.

Clarens, Drakensberg, South Africa

Arundel Studios

"Fabulous tourist destination with lots of interesting shopping!"

Clarens, Drakensberg, South Africa

The Country House @ Ridge Road Estate

"The friendly giant was definitely a highlight. Clean and neat space with a very comforting fireplace and hot beverage at night. Would highly recommend it."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Cottage Pie

"Vir iemand wat lief is vir vlooimarkte en stalletjies, is dit beslis 'n plek wat op jou "to do"-lys moet wees."

Underberg, Drakensberg, South Africa

The Tin Shack

"Baie mense was uitgesproke daaroor dat daar eintlik nie baie aangaan by Underberg nie. Op soek na rustigheid, was die pragtige omgewing, nabyheid van die staptogte by Garden Castle, Himeville en Sanipas meer as genoeg vir ons."

Fouriesburg, Drakensberg, South Africa

Lesoba Guest Farm

"Fouriesburg as a town doesn't have much but you come for Clarens and nature."

Clarens, Drakensberg, South Africa

The Stoke House

"Het dit vreeslik geniet. Soos om 'n lucky packet oop te maak. Pragtige natuur en 'n ongelooflike vibe van ontspan en wees net jouself. Vergeet van al die gejaag en indulge in die natuur en vars lug. Baie lekker gewees en sal vir seker myself gaan haal. Wou net daar bly. Pragtige, moet-koop geskenkies wat mooi herinneringe het en wat my laat plannetjies maak om gou weer daar te gaan kuier. Pragtige dorpie!"

Clarens, Drakensberg, South Africa

La Bri

"Would be nice if there was proper tourist info or even a town map of listed restaurants. I was sent from pillar to post and there was no hiking permit left for the nature reserve at the Protea Hotel. Didn't know most of the shops close at 4pm during the week. More activities for the kids would be nice. As a Muslim, there is not much variety for halaal goods, but I didn't expect it. Didn't find the people very friendly towards us either. Other than that, Clarens is a beautiful little town with breathtaking mountain views. A lovely base to experience the natural surroundings."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Views

"Pragtige dorp met baie winkeltjies om in rond te snuffel."

Fouriesburg, Drakensberg, South Africa

Pumula Guest Farm

"Oppiestoep restaurant kan nie gemis word vir 'n heerlike plaasontbyt nie!"

Fouriesburg, Drakensberg, South Africa

Mafube Mountain Retreat

"Ons was nie binne die dorp nie, maar die omgewing is pragtig. Net jamer die paaie is so sleg in die imgewing. "

Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa

Wyford Farm

"Ons het nie die plek verken nie aangesien ons slegs vir die 1 aand oornag het."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Hannic's Retreat

"Clarens is 'n baie mooi omgewing."

Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa

Berghouse and Cottages

"Die Royal Natal Park is 'n besonderse plek. Die uitsigte vanuit sekere verblyfplekke is ongeëwenaar. Tower of Pizza en Koffie Patch is oulike stopplekkies. Paaie is net plek-plek baie swak deur die regering instandgehou en die plaaslike mense se bokke, beeste, skape en kindertjies maak dit soms gevaarlik op die paaie. Maar dis rustig en verkwikkend mooi as mens die natuur wil geniet. Geen winkels naby, moet Bergsig of Winterton toe ry as jy iets benodig. Bring maar jou kos en meds saam. En pak warm en koel klere, 4 seisoene in een dag is nie onmoontlik nie."

Fouriesburg, Drakensberg, South Africa

Nature's Loft

"Fouriesburg is 'n fantastiese vakansieplek vir mense wat aktief is, daar is baie stap roetes en aktiwiteite om te doen. Daar is ook 2 lekker restaurante wat oop is van oggend tot aand."

Underberg, Drakensberg, South Africa

Valley View Cottage

"Die omgewing is asemrowend. Ons reis per motorfiets en dit was werklik pragtig. Die paaie is goed onderhou en die plaaslike mense almal vriendelik."

Fouriesburg, Drakensberg, South Africa

Di Plaaswerf

"Goeie restaurante. Baie klein dorpie, nie alles is altyd oop nie. Gebruik Betlehem (naby) vir inkopies."

Underberg, Drakensberg, South Africa

Stoneyhall Farm

"Underberg is such a beautiful place to travel. The mountain's are definitely breathtaking."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Rosewood Corner

"Ek was in en uit die dorp, maar dit lyk pragtig en skoon en heelwat moderne eet- en koffieplekke."

Clarens, Drakensberg, South Africa

The Gate Guesthouse

"Ek's mal oor Clarens en probeer om ten minste een keer 'n jaar soontoe te gaan."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Hannic's Retreat

"Town was extremely busy when we were there."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Woodlands Retreat Private Property

"Love Clarens, and the rest and peace it offers over a weekend!"

Clarens, Drakensberg, South Africa

Bergvliet Cottages Clarens

"Absoluut die regte plek om weg te breek en die natuur te geniet."

Fouriesburg, Drakensberg, South Africa

Lesoba Guest Farm

"Daar is basies niks om te doen en die dorp self is vervalle. As jy dringend noodsaaklikhede benodig sal jy na Clarens of Bethlehem moet ry."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Stonehaven Clarens

"Baie lekker. Net baie besig. Verkies stil en privaat, maar omgewing pragtig en mense baie vriendelik."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Hannic's Retreat

"Baie lekker dorpie en so verwelkomende gevoel."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Andes Clarens Guesthouse

"Die heerlikste restuarante beskikbaar, bespreek asb. vroegtydig om plek te verseker."

Page
Page 47 - Showing 1381 to 1410
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers