Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Die Pophuisie"Beslis 'n besoek werd. Pragtige kerk en ander sandsteen geboue om te besigtig. Daar is goeie eetplekke en restaurante, asook heelwat ander oornag verblyfplekke. Net jammer die pad vanaf Bethlehem lyk so sleg. Beveel aan ander reisigers ry via Clarens."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Baie mooi dorpie, sal aanbeveel vir enige iemand vir ’n wegbreek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Golden View Luxury Self-Catering"Pragtige dorpie love dit, sal weer en weer en weer kom!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Bergvliet Cottages Clarens"I just love the scenery and peace Clarens has to offer. Clarens is the perfect place to unwind from life's rat race and take in the fresh air and gorgeous mountains!"
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Four Koffie"Fouriesburg is 'n baie klein en stil dorpie waar alles nog Saterdae 13.00 toemaak vir die naweek. Daar is die lekkerste eetplekke wat baie lekker kos bedien. Clarens is so ongeveer 35 km daarvandaan en baie bedrywig oor 'n naweek."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Fouriesburg is net 'n oornagdorpie, maar goed geleë vir al die naby geleë toeriste beskouings."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gypsy Wagons"Really lovely town with tons of art and beautiful little shops to go into. There are amazing restaurants and coffee shops. Really a stunning scenic place to visit and has hiking trails for all fitness levels. We will definitely be visiting again in the future."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Proper place for a mini shot left. The only disappointment with Clarens is the grocery store. Only one and it is very limited."
Clarens, Drakensberg, South Africa
de Minimalist House"Lovely town close to Golden Gate, with plenty of restaurants to choose from and interesting art and craft shops. A must visit."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Clarens is nogal dinamies. Die toerisme-aanbieding hou aan verander. Mens moet egter die avontuurskoene aantrek en buite die dorp gaan verken!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont d’Or Hotel Clarens"Baie mooi en rustige dorpie om te gaan ontspan oor 'n naweek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Clarens het heerlike restaurante teen bekostigbare pryse (in verglyking met Gauteng.) Die winkeltjies verkoop baie interessanthede, en beslis nie net die gewone toeristegoed wat mens by die meeste vlooimarkte kry nie. Bowenal, die dorp voel veilig en 'n mens kan gemaklik rondstap."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Thaba Lapeng Mountain Escape"Jy moet genoeg geld saamvat - maar ek verstaan dat die "locals" hulle brood en botter uitsluitlik uit toerisme verdien."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens on Collett"Altyd 'n wonderlike plek om na te gaan met baie mooi winkels en wonderlike natuur! Waarlik 'n plek om te gaan vir jou siel om te rus! Sal altyd Clarens aanbeveel vir enige persone."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Skilderagtig mooi, ontspannend na lang reis."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Amber Selfsorg"Baie oulike dorpie, maar overrated en ek sal nie sommer weer gaan nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Periwinkle Blue"Love Clarens, lots of interesting shops and restaurants! Lots of physical activities like hiking, bike riding and just general exploring."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Pragtige dorp, oulike winkels en restaurante, vriendelike mense. As jy net wil ontspan en net weer jou batery wil herlaai, is die beslis die plek vir jou. Die dorp se bekoring en natuurskoon is sonder ophou! Awesome!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Elsewhere"Pragtige omgewing, heerlike kort staproetes net buite die dorp en ons kon ons honde saamvat. Restaurante en winkels was nogal besig, dit was goed om te sien dat daar weer toeriste is wat kom en dat dit nie in 'n spookdorp ontaard het nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Nelsbells Cottage"Sommige van die restaurante se kliëntediens was nie van die beste nie. Die gholfbaan was puik."