Geverifieerde Resensie
Duynefontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Duynefontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
"Nie die aantreklikste woonbuurt nie, maar bekostigbaar en naby genoeg aan die strand en ander besienswaardighede om op te maak daarvoor."
"Naby Melkbos en die see! Heerlike wegbreek van die besige stadslewe."
"Ek het die idee gekry dat Duynefontein net 'n woonarea is en dat mens net 'n paar kilometer moet ry dan is jy in Melkbosstrand waar al die besighede, ens. is."