Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Langfontein Farm Cottages

"Die Vallei van Verlatenheid is 'n moet."

Middelburg, Oos-Kaap

Aloes 1st on Camp

"Dis 'n klein dorpie wat baie goed geleë is vir oorslaap as jy ry George se kant toe."

Middelburg, Oos-Kaap

Aloes Guest House 62 on Meintjies

"Was a nice change as we usually stay in Colesberg, so was a lovely detour."

Aberdeen, Oos-Kaap

Die Dorpshuis

"Oulike klein dorpie, kerk is in die middel van die ongeteerde dorp, wat slegs twee eetplekke aanbied en 'n klein maar besige kroeg. In die aande is dit doodstil en kan jy die melkweg behoorlik aanstaar. 'n Moet oorstop-dorp."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Obesa Lodge

"Good friendly people and caring community. Local government still trying and it shows hard work pays off. Congratulations."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Agave Self-catering

"Nice town. The Valley of Desolation is definitely worth seeing!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Quaint historical town. Most part neatly kept. Good stop over destination for travelers."

Port Alfred, Oos-Kaap

Hibiscus House

"Drinking water is an issue in Port Alfred, but loads of places sell it. Otherwise it's a great place for a holiday."

Port Alfred, Oos-Kaap

Ripples Beach House

"Port Alfred is clean and the people are friendly. We loved Port Alfred and will be back again."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Middle Street Manor

"We experienced some begging at a Spar."

Burgersdorp, Oos-Kaap

Dusk to Dawn Garden Court

"Dorp is skoon en 'n funksionerende plattelandse dorp. Beter as die omliggende dorpe."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Schoenmakerskop Apartments

"Sal weer Gqeberha besoek maar nooit ooit weer Schoenmakerskop."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Two Owls Guest Cottage

"One of the few authentic "dorpies" left in South Africa. No ATM, petrol station, or supermarket, but wonderful hospitality and very friendly people. Safe to walk around at night. We ate at the Waenhuis which was superb and the corner shop stocked the small items we needed. Dust roads, peace, and calm. The most amazing dawn chorus from the resident birds. Well worth a visit."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Serendipity Selfsorg

"Baie om te doen en baie om te sien."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Tulip 14

"Hierdie is 'n baie lekker en rustige vakansiedorp, wat met tye besig raak meestal op die gebied rondom die hoofstrand en middedorp. Verkeer in Da Gama-weg kan met tye frustrerend raak, maar daar was meestal verkeersbeamptes beskikbaar om die vloei te vergemaklik. Sal definitief weer J-Bay besoek!"

Port St Johns, Oos-Kaap

Gecko's Place

"Gecko's Place is on the Poenskop Road, a different world to the bustle of the Port St Johns town."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Vallei van Verlatenheid is 'n moet om te besoek."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"'n Moet op jou lys van plekke om te besoek."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Compass View

"Nieu-Bethesda is pragtig met baie besienswaardighede - daar is verskeie restaurante. Ons het by Bruno's pizza geëet en hulle kon selfs vir my 'n gluten-vrye pizza maak. Ons sal definitief weer in Nieu-Bethesda vakansie hou."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Historic Cottage

"Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp met baie besienwaardighede en aktiwiteite. Sal definitief weer daar vakansie hou."

Port Alfred, Oos-Kaap

3040 on Freshwater

"A warm, hospitable town with very friendly, very helpful people. The town offers everything you need for an enjoyable relaxed holiday. Spectacular surrounding areas of river mouths, endless beaches for majestic coastal sand dunes and beach walks."

Middelburg, Oos-Kaap

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Dorpie is so bietjie bouvallig. Maar die ekonomie is die probleem."

Hogsback, Oos-Kaap

Liquid Amber

"A truly mystical place as we arrived in the mist and stayed in the mist. The happy hog was a great place to visit with a fire burning in the cold of January."

Elliot, Oos-Kaap

The Tree House Coffee Shop and Guesthouse

"Ongelukkig, soos die meeste klein dorpies in die Oos-Kaapse platteland, verwaarloos en gehawend. Die omgewing is egter beeldskoon, met berge, blou lug, golwende grasvelde en strome water. Indien jy jou om een of ander rede hier bevind, is Tree House Guest House 'n goeie en veilige keuse."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Boer and Brit

"Vallei van Verlatenheid is definitief 'n besoek werd."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Eagle's Nest

"Graaff-Reinet het 'n pragtige omgewing met baie geskiedenis. "

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

14 @ Blue Horizon

"Fantastiese, pragtige en skoon vakansiedorp. Ons is definitief in Desember 2023 terug."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

De Graaff Manor

"Ek het 'n blywende gevoel gehad dat Graaff-Reinet 'n effe duur bestemming geword het. Ek het begrip vir stygende insetkostes, maar wonder of mens op ander plekke bietjie goedkoper kan regkom."

Blad
Blad 25 - Wys 721 tot 750
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang