Geverifieerde Resensie
Ermelo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ermelo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.4 uit 5 gekry volgens 85 resensies.
"Ek glo nie dat Ermelo regtig as 'n toeristebestemming beskou kan word nie, maar dit is 'n goeie halfweghuis met genoeg om te doen en te ervaar."
"Ek slaap net oor in Ermelo weens besigheid. Daar is gewoonlik nie tyd vir rondloop nie."
"Ons het gelees van spesiaal ontwerpersfonteine maar ongelukkig word dit nie onderhou nie!"