Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Mpumalanga

4.5 / 5  
volgens 6252 resensies
Lees regte resensies van Mpumalanga van 6252 geverifieerde gaste.
Indien jy Mpumalanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mpumalanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpumalanga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpumalanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mpumalanga Akkommodasie

1403 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR3 600
R2 520
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Twalumba, wat "dankie" beteken, is stapafstand van die Krugerwildtuin-heining in Marlothpark af. Dit is ideaal vir groepe vriende en gesinne. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat slaapplek bied aan 6 tot 12 gast...

SPAAR 30%
VanafR1 300
R910
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Marlothpark, Mpumalanga

Bushwise Safari Lodge bied die beste van Afrika in een lodge en is een van die min instansies in Marlothpark wat reg op die oewer van die Krokodilrivier geleë is, met 'n pragtige uitsig oor die rivier en die Kruger...

SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 350
R945
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Chip n Debs bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die Marlothpark Wildreservaat. Die reservaat is aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panoramaroete, Mpumalanga

Crocodile Nest is op 'n sitrusplaas langs die N4-hoofweg geleë. Daar is heelwat verblyfopsies wat geskik is vir korttermyn- of langtermynverblyf in die Laeveld. Crocodile Nest is in 'n groot, tropiese tuin geleë...

Voorkeurvennoot
25% af Aanbod!
VanafR3 650
R2 738
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Hyenas Call is aan die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark en dit kyk oor die Krugerwildtuin. Dis gerieflik ingerig vir 6 gaste. Die selfsorghuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers met 'n diep bad en storte....

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

la Granja Plaas is op 'n wildplaas van 300 hektaar in die pragtige Laeveld, net buite Witrivier geleë. Die ligging is ideaal, 20 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en 45 km van die Numbi-hek van di...

Voorkeurvennoot
25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 900
R2 175
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Flight of the Eagle @ Kruger is in Marlothpark, 'n bewaringsgebied, aan die suidelike oewer van die Krugerwildtuin geleë. Wild loop vrylik in die area rond en Flight of the Eagle @ Kruger is sowat 50 treë vanaf di...

Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
VanafR2 800
R1 960
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Meerkatgat is 'n selfsorghuis in Seekoeiweg in Marlothpark se ongerepte bosveld net 17 km vanaf die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin. Die huis het slaapplek vir 4 gaste en skuil net 'n paar treë van die Krokod...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg, Mpumalanga

Adelpragt Guest House bied luukse akkommodasie in 'n Kaap-Hollandse huis. Die gastehuis is in Lydenburg, 'n bekoorlike kunstenaarsdorpie aan die voorheuwels van die bekende Long Tom-pas geleë. Die gebou word omring...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 070
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

UmSisi Cottage bied luukse selfsorgverblyf in die Peebles Valley, naby Witrivier, in Mpumalanga. Dis ideaal vir 'n klein groep vriende of 'n gesin wat die Krugerwildtuin wil verken. Dié kothuis is privaat en het s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

“Jy het nie 'n graad nie en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie ... om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar en in die verte van 'n krans af te staar. Die gelukkigste wat ek ooit was - op die naat van my rug in 'n natuurreservaat” sing die Heuwels fantasties, en dié woorde weerklink in Mpu...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za