Verified Reviews

Erongo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Erongo

Rated 4.6 out of 5 based on 186 reviews.

Langstrand, Erongo

Lalandi Unit 14-Beach Cottage

"Jammer dat die onvoltooide bouwerk aan die regterkant die mooi uitsig bietjie bederf."

Vineta, Erongo

32 @ Woker

"Clean and quiet neighbourhood."

Swakopmund, Erongo

Be Still Accommodation

"Ons is mal oor Swakopmund. Dit is netjies en al die mense is vriendelik. "

Walvis Bay, Erongo

Dolphin Beach Self-catering Unit

"Die plek is voorwaar 'n plek om vakansie te gaan hou en net te ontspan. Die mense daar het nie issues nie, hulle het grootgeword, baie kan bietjie tyd af vat en gaan leer hoe word dit gedoen. Bravo vir Walvisbaai en Namibië, julle rock vir seker en ja, ek kom vir seker weer kuier."

Swakopmund, Erongo

Alstadthof 7 Central Town Apartment

"Oor die algemeen - by die winkelkies was mense baie vriendelik en behulpsaam met 'n glimlag, die dorp het netjiese en skoon voorkoms, sal dit aanbeveel vir mense wat die eerste keer Namibië toe gaan. Ons het nou wel nie 'n vis gevang nie, maar ons het die reën in die woestyn gevang en lekker "suntan". Kos is wel baie duur so maak seker jou beursie is goed gepak vir die trippie. "

Walvis Bay, Erongo

Dolphin Beach Self-catering Unit

"Daar is 'n museum en eetplekke."

Page
Page 7 - Showing 181 to 186
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers