Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15861 reviews.
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Die mense wat ons ontmoet het was baie vriendelik en gaaf. Die omgewing is baie pragtig en stil en restaurante is loopafstand."
Paternoster, Escape From Cape Town
Potters Rest Studio 1"Paternoster is 'n wonderlike klein vissersdorpie wat baie aan die toeris bied. Uitstekende restaurante, kuierplekke en interessante dinge om te doen. Ons wou nog 'n dop in die Panty bar gaan drink het, maar het nooit daarby uitgekom nie. Ons tyd daar was net te kort. Ons het wel een keer uitgery na Velddrif / Laaiplek en dit was 'n teleurstelling en tyd mors. Sal dit nie weer doen nie."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Eldorado Self-Catering Country House"Lovely tourism destination and lots to see and do."
"Unfortunately we would like to have stayed a bit longer to experience the historical buildings and stories of Paarl."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages and Campsite"Idealic dorpie, baie vriendelik."
Robertson, Escape From Cape Town
Robertson Boutique Backpackers"Beslis 'n dorp om te kom besoek. Almal laat jou tuis voel. "
Arniston, Escape From Cape Town
16 on Main"Ek gaan elke keer terug Arniston toe omdat daar geen erge verkeer of klompe winkels is nie."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Shades of Provence"Ons het meeste van die winkels besoek en lekker ontbyt geëet by een van die restaurante. Ons het die hele dag daar rondgekuier."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Old Sam's Cottage"Ek hou van Bredasdorp vir die plat op die aarde mense wat daar bly en ook hulle is vriendelik en is altyd reg om te help waar hulle kan."
Grotto Bay, Escape From Cape Town
Cockleshell Beach House"Ongelooflike mooi omgewing met natuur, strand, stilte en heerlike weg kom. Dalk net 'n voorstel om 'n strandskoonmaak te reël tussen inwoners. Dis nie lekker om te sien dat strand so vuil is nie, was so mooi skoon toe ons April 2021 maand daar was."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Sol y Sombra"Dis 'n pragtige vakansie-oord, sal beslis weer gebruikmaak van dienste en plek."
Hermanus, Escape From Cape Town
Karibu Self-catering Accommodation"Hermanus is a clean and safe coastal town, lots to do and see, lots of restaurants and shopping places."
Tulbagh, Escape From Cape Town
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Fabulous, quaint place to visit and explore. Friendly people, history and divine wine galore."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Hemelstoep"I think with the new mall coming it will then be just sufficient and not overcrowded. It's very nice walking along the seashore."
Robertson, Escape From Cape Town
Adderley House Guest Accommodation"Baie besienswaardighede en plekke in omgewing om te besoek."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Two Oceans"Ek dink dis tyd vir 'n Checkers, Pick & Pay, Spar of Woolies in die dorp. Die OK doen dit nie vir my nie, maar dis maar my opinie."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"Town is quaint and nice. The resort needs to up their game."