Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16056 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Klipmossel"Oulike dorpie, lekker gekuier! Pragtige eetplekke. Net baie baie jammer dat 'n mens om elke hoek en draai in die straat "aangeval" word deur die kreef-verkopers. Versuur vir seker die ervaring."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
The Loft"Baie lekker vissersdorpie. Om elke hoek is daar iemand wat vis, kreef of mossels vars uit die see verkoop. Oulike geskenkwinkeltjies en heerlike restaurant opsies. Ons was by Waffle Warf. Ons het ook die lekkerste vis in koerant papier by die plein onder teen die see geëet uit 'n kaffee uit."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Woonstel"Dit is 'n pragtige toeristedorp wat baie het om te bied. Altyd vriendelike diens."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Hook Shot Manor"Such a peaceful town, great for retreats and downtime."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Only Sometymz"Yzerfontein is 'n verskriklike mooi plek met die mooiste strand en vriendelikste mense."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Gables Guest House"Hermanus is 'n mooi en skoon dorp met alles wat nodig is. Puik waarde vir geld."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sonsandsee"It is a place to be, so many people want to visit the place."
"Baie historiese plekke om te besigtig soos die Taalmonument. Dit is ook gemaklik geleë tussen Stellenbosch en Franschhoek waar die wynlande geleë is, asook kunste en historiese plekke besigtig kan word."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Holiday on Harrier"Gaan kuier gerus by Shelly Point hotel, baie mooi vir toeriste en golf."
Pringlebaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"We absolutely fell in love with this unit and location."
"As jy nie omgee om see toe te ry nie is dit die plek om te wees. Die braai area is amazing!"
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
Kleijne Karu"McGregor very pretty, easy to get around. Poetry in McGregor very special."
Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad
Randrivier Guesthouse"Beautiful area with friendly people and great for wine tasting as there are a few wine estates in the area. We enjoyed the wine tasting. We used the Safari, hop on off wine bus and they picked us up our accommodation. So we could relax, and enjoy the scenery and the wine. Robertson is a friendly town and I would recommend visiting it."
"Beautiful just very hot. Street names were a bit of a challenge, as they are not very well marked, but helpful residents guided us."
Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad
Slanghoek Mountain Resort"Utterly beautiful surrounds and in close proximity to where I was attending my event. Rawsonville town itself isn't anything to write home about but is close enough for the bare essentials."